Monique Nel
O Pretoria, hoe mis ek jou
Die warm gevoel om my klein kinder lyfie
Die liefde wat my so stuif vas hou
O my Pretoria, hoe mis ek jou
Die rivier langs my huis, die vroeg skool toe stap
Ek mis die mense wat oop is, die mense wat lag
Ek het jou verlaat, my maat
Maar my hart bly steeds agter by die hadedas en somer donderweer
By die kalvoet mense, die saam staan gemeenskap
Waar daar nie n woord is soos alleenheid, nie n sin soos sonder krag
Waar families saam staan om die lewe uit te draf
Ai, my Pretoria, my Jakaranda stad
Hoekom moes jy my hart so vat?
Comments